Home Search Countries Albums

Toe Vind Ek Jou

FRANCOIS VAN COKE Feat. KAREN ZOID

Toe Vind Ek Jou Lyrics


Ek lê my wapens neer
Vanaand vir die eerste keer
Sien ek myself in jou oë
Ek het hierdie oorlog verloor
Ek staar na die bloed op my hande
Ek weet ek het verander
Jy dink ek praat net weer
Ek het jou life, Ek sweer

Geen pretensie, Geen beheer
Geen pretensie, Geen beheer
Geen pretensie, Geen beheer
Geen pretensie, Geen beheer
Geen pretensie, Geen beheer

Buite die stemme wat skater
Vriende wat groet, Sien jou later
Elkeen vind sy pad
Ek weet ek moet ook my skat
Hey, my sweet, Hey, my baby
Jy’s my toevlug
Wil jou nooit laat huil nie
Jy’s my lied, Jy’s my wysie
Ons het ’n hond, Ons het ’n huisie
Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer
Vlug soos ’n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou Ek sweer

Geen pretensie Geen beheer
Geen pretensie, Geen beheer
Geen pretensie, Geen beheer
Geen pretensie, Geen beheer
Geen pretensie, Geen beheer

Ek het genoeg gegee
Ek het genoeg geskree
Ek het lankal terug geleer
Maar nog steeds het ek probeer
Vlug soos ’n verraaier
Van dit wat my vashou
Daar was monsters in die donker
Toe vind ek jou Ek sweer

Geen pretensie Geen beheer
Geen pretensie, Geen beheer
Geen pretensie, Geen beheer

Enjoy Synced Lyrics With Our Mobile App

Download on Google PlayGet it on App Store

WATCH VIDEO

ABOUT THIS SONG


Release Year : 2015


Album : Toe Vind Ek Jou (Single)


Added By :

SEE ALSO

AUTHOR

FRANCOIS VAN COKE

South Africa

...

YOU MAY ALSO LIKE